Jaarboeke

Veekundige biotegnologie 362


 
Modulekode VKU 362
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Toepassing van biotegnologie in plaasdiere, met spesifieke verwysing na reproduksiebiotegnologie soos KI MOET en geslagsmanipulasie wat 'n effek het op teeltvordering. Toepassing van DNA-tegnologie soos ouerskapbepalings, identifisering van genetiese defekte, QTL's en MAS.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes GTS 261
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Vee- en Wildkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences